 | 
| |
BothaBotha
Vroeë geskiedenis van al die afstammelinge in Suid-Afrika, met algemene stamboekskryf-webskakels.
|
BredenkampBredenkamp
Gedenkblad vir dié familie, met reünie-inligting, resepte, musiekbladsy, geskiedenis, stamboom en saamkuier-geleenthede.
|
ConradieConradie
Piet Conradie se familiewerf met webskakels na verskeie familielede, etlike stambome, die familiewapen en staaltjies oor die voorgeslag.
|
Du PreezDu Preez
Individuele families se geskiedenis, foto's van grafte en ou familiefoto's, en inligting oor die oorspronklike plaas.
|
Du ToitDu Toit
Die eerste Du Toits in Suid-Afrika, en bladsye oor drie stamlyne. Ook foto's.
|
DunnDunn
Stamboom van William Dunn wat in 1820 in die Kaap geland het.
|
Genealogiese Genootskap van Suid-AfrikaGenealogiese Genootskap van Suid-Afrika
Tweetalige werf van dié vereniging. Inligting oor takke, lidmaatskap, die Familia-kwartaalblad, toekennings, standaarde en verskeie artikels.
|
GouwsGouws
Kort geskiedenis van die Gouwse in Suid-Afrika.
|
GrewarGrewar
Peter Murray se blad oor David McKenzie Grewar en sy nasate. Stamboom, foto-bladsy en kort geskiedenis.
|
Kielie-kielie, soek só jou familie!Kielie-kielie, soek só jou familie!
G Olwagen se eenbladsy-inleiding tot stamboekkunde.
|
LochnerLochner
Geslagsregister van dié familie, hoofsaaklik gebaseer op GISA se Suid-Afrikaanse Geslagregisters.
|
LombaardLombaard
Hugo se kort bladsy oor algemene genealogie.
|
MurrayMurray
Peter Murray se blad oor John Murray en sy nasate. Stamboom, foto-bladsy en kort geskiedenis.
|
MyburghMyburgh
Die Myburgh-bond van Suid-Afrika. Grondwet, missie, verslae, geskiedenis en inligting, en foto's.
|
Nieuwoudt en ScheepersNieuwoudt en Scheepers
Tweetalige werf met inligting oor dié twee families en verwante gesinne, asook kort familiegeskiedenis.
|
OlwagenOlwagen
Geslagsregister, geskiedenis, die Ollie-feeste op Oudtshoorn, Stellenbosch en Duitsland.
|
SAGenealogieSAGenealogie
Gespreksgroep vir genealoë wat werk met Suid-Afrikaanse genealogie.
|
SerfonteinSerfontein
Tweetalige webwerf. Opsomming van vaardighede, stamboomvan die sogenaamde clans, briewe, geskiedenis, en wapen.
|
Snuffel-snuffelSnuffel-snuffel
Dugeot se openbare aanspeldbord vir mense wat verlore familie soek.
|
SteenkampSteenkamp
Kort geskiedenis Steenkamps in Suid-Afrika.
|
Suid-Afrikaanse familiewapensSuid-Afrikaanse familiewapens
Tweetalige gids met byna 700 familiewapens, met nuttige webskakels.
|
SwartSwart
Swart-familiebond. Stamboom van die eerste 5 geslagte, geskiedenis, die Jaghoring-nuusbrief, bestuur en familiefeeste.
|
Van RooyVan Rooy
Die geskiedenis en stamboom van die familie Van Rooy in Suid-Afrika.
|
Van RooyenVan Rooyen
Die stamvader van die Van Rooyens in Suid-Afrika, die stamboom, familiewapen en familiefoto's.
|
VermaakVermaak
Stories oor die Vermaak-stamvader en skakels na verwante werwe.
|
VermeulenVermeulen
Familiebond se bladsy, met inlingting oor die stamboek, die wapen en byeenkomste.
|
ViljoenViljoen
Geslagsregister van dié familie.
|
|
|
|